For Afrikaans speaking believers of the Seventh Day Sabbath of the LORD GOG world-wide ...
God willing, for the next few days, I send you the following study, each day a word or so less than 4000.
May God bless you and keep you ...
Christus-Fees
NM 1 A 2
3 4 5 6 7 8 9
10 PS 11 12 13 14 PtP 15 S-GD 16 EGBO
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
1 Zif 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 1 Sivan 2 3 4 5 Shav
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 1 Tamm 2 3
4 5 6 7 8 9 10
11 12 13 14 15 16 17
18 19 20 21 22 23 24
25 26 27 28 29 30 1 Ab
2 3 4 5 6 7 8
9 10 11 12 13 14 15
16 17 18 19 20 21 22
23 24 25 26 27 28 29
30 1 Elul 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 1 Tisri 2 3 4
5 6 7 8 9 10 Tisri 11
12 13 14 15 Tisri 16 17 18
19 20 21 22 Agt ‘sabbatte’! 25
Nou glo ek mos, soos ek van lankal af geglo het – gaan lees maar boek 3 / 1 – die Pisidia-krisis het hom op die Groot Versoendag afgespeel. Ek het wat die datums en dinge aangaan toentertyd nie die kloutjie mooi by die oor kon kry nie. Na al die jare loop kyk ek toe weer na hierdie aspekte, en watter interessante dinge kom my teë!
Kyk maar na die kalender hierso. Ons weet mos nou klaar en onteenseglik die Eerste Gerf Beweegoffer was op die Sabbatdag voor die Aangesig van die Here beweeg deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode, “Sabbatstyd”, Abib 16 “midde lig-dag-oor-neigend”, of te wel, “midde-namiddag”. Neem nou aan die maande was elk dertig dae lank, dan val die Groot Versoendag – 9 en 10 Tisri of Sewende Maand –, op Donderdag en Vrydag.
Maar dis mos nie op die Sabbat – die weeklikse Sabbat – nie? Reg! Maar wat het die Ou-Testament die Groot Versoendag genoem? Nie ook ’n ‘sabbat’, nie? Natuurlik ja! Nou hoekom kon dit nie op hierdie vlottende sabbatdag – vlottende deur die weeksdae – wees wat Paulus sy preek in die Kerk gegee het en die Jode te lig geoordeel was, en hulle die Goeie Weg vir laas byster geraak het nie?
Dis presies wat die teks sê! Vir ’n feit in elke opsig in besonderheid uitwys! U dink ek’s mal? Ook goed! Hulle het ook gedink Paulus en Christus was mal.
Omdat hierdie ‘oordeelsdag-sabbat’ nie ’n In-bring-Sabbat was nie, maar meer ’n sombere dag van Uit-tog en van die skeiding van weë en van afkering en wedersydse verlating tussen God en die volk Israel, het God dit so beskik dat dit nie die Sabbat van die rus van die HERE jou God moes gewees het nie maar “Die Dag-van-Oordeel” (“Groot-Versoendag”). Want God reserveer sy Heilige Dag, Die Dag van die Here Jesus, vir die ontmoeting tussen die Nuwe Gelowiges van die ware Volk van God!
Paulus staan op die ‘sabbat’ (14c) van die laaste ‘amptelike’ prediking aan Israel van die Evangelie van die Messias, in die Kerk op en verklaar: “U, manne van Israel – én, julle wat God vrees, Luister!” (16b) Met die intrapslag donder die oordele van God. Nou, die verdere verloop van die dag se gebeure, ken u. Paulus se sweepslae eindig met hierdie woorde: “Nou, laat dit vir julle duidelik wees, julle veragters (van Christus en sy Groot Versoenwerk), staan verwonderd, en vergaan (in julle verbasing), want Ek (Ék, ‘eghóó’, ‘Jawe’ die HERE God) werk ’n werk in julle (rus en heilige sabbatte)-dae— ’n werk wat julle weier om te glo al verklaar en verduidelik wie ookal julle dit hoe goed!” [érghon erghádzomai eghóó en tais heemérais humóón— érghon ho ou mee pisteúseete eán tis ekdieeghéétai humíén.] 41b. Dubbele Eerste Persoon; dubbele Ontkenning; dubbele ‘verduideliking’! )
....................
tbc