• Welcome to Baptist Board, a friendly forum to discuss the Baptist Faith in a friendly surrounding.

    Your voice is missing! You will need to register to get access to all the features that our community has to offer.

    We hope to see you as a part of our community soon and God Bless!

Last Passover Feast of Suffering: Summary

Gerhard Ebersoehn

Active Member
Site Supporter
Jesus’ Last Passover Feast of Suffering: Summary


Precursors:

Three month from “winter” to “spring harvest”

Last journey:

“Up to Jerusalem”

Lazarus raised John 11

Arrival in “Juda”:

In Bethany:

“Six days before the feast”; meal at Lazarus; feet annointed

Last Week:

Palm-Sunday John 12

“The next day”; entrance into Jerusalem

Monday:

“on the morrow”; fig tree; money exchangers

Tuesday:

Fig tree; Teachings; “after two days crucified”

Wednesday:

Conspiracy; meal at Simon; head anointed; “after two days feast”

Three days”: John 13

Thursday:

Crucifixion

Friday:

Burial

Sabbath:

Resurrection

Sunday:

Appeared
------

From new publication,
'A Chronological and Logical Interlinear Synopsis of the Gospels : Greek / Afrikaans / English' by Gerhard Ebersoehn
 

Gerhard Ebersoehn

Active Member
Site Supporter
The Index will follow DV a.s.a.p. in English.


I post the Index here in Afrikaans to protect my intellectual property in good time. Because this Synopsis of the Gospels ---I am convinced--- is destined to become the most popular and best loved presentation of the Gospel of Jesus Christ ever published.

Inhoud : Jesus se Laaste Pasga-Lydingsfees


A) Aanloop tot Laaste Week

(Volgorde volgens plekke en gebeurtenisse tydens reise)


Tempelwyding in Jerusalem

Johannes 10:22-39

Weg na die opper-Jordaan

Johannes 10:40-42

Oor Tirus en Sidon

Markus 7:24(-30)

Mattheus 15:21(-28)

Na Dekapolis (na genesing van die dowe) [Mt9:32-34]

In omstreke van Dalmanuta(na voeding van die vierduisend) [Lk9:18-20]

Markus 8:(1-)10

In omstreke van Magdala

Matteus 15:(29-)39

In Betsaida

Na Sesarea-Filippi [Jh6:66-71]

Markus 8:13(-31)

Matteus 16:13-28

Lukas 9:18-20

Kapernaum

Matteus 17: ...24 (voor vers 1)

Verheerliking op ’n hoë berg

Markus 9:2(-13)

Matteus 17:1(-8)

Terug deur Galilea en Samaria

Markus 9:30,31

Matteus 17:...22,23...

Lukas 17:11(-28)

Jesus verneem Lasarus is siek

Johannes 11:1-16
 

Gerhard Ebersoehn

Active Member
Site Supporter
Op pad na Jerusalem : Terug Jordaan langs na Judea

Markus 10:1(-)28

Matteus 19:1; 27-30

Markus 10:32-34

Matteus 20:17-19

Lukas 18:31-34

Jerigo met sy blindes [Josua 6:26]

Lukas 18:35(-43) [Een blinde]

Lukas 19:1-10 [Hb11:]

Markus 10:46-52

Matteus 20:29-34

Johannes 11:9,10; 12:35,36


In Bethanië : Lasarus opgewek

Johannes 11:17-53


Weg na plattelandse dorp Efraïm

Johannes 11:54-57


Terug in Betanië en Jerusalem

Ses dae voor die pasgafeesdae” : Sabbat[9de dag van Eerste Maand]

Johannes 12:1-11
 

Gerhard Ebersoehn

Active Member
Site Supporter
B) Die Laaste Week : Palm-Sondag


Laaste Week: Palm-Sondag : Intog in Jerusalem :

Eksodus 12:3 Ezekiel 40:1 “tiende dag van die Eerste Maand” Abib 10 was “ses dae voor” (Vrydag) Abib 15

Johannes 12:12-19 “die volgende dag” na Johannes 12:1 “ses dae voor”wais 5 dae voor Abib 15 is Abib 10

Markus 11:1-11

Matteus 21:1-11

Lukas 19:28-44

Laaste Week: Maandag Abib 11 was 4 dae voor (Vrydag) Abib 15

Markus 11:12-19 “volgende oggend” vyeboom vervloek; in tempel “laat uitgegaan”

Matteus 21:12-17 in tempel; na Betanië; vernag

Lukas 19:45—21:4 “Op een van daardie dae”in tempel; gelykenisse

Johannes 12:20-26

Laaste Week: Dinsdag Abib 12 was 3 dae voor (Vrydag) Abib 15

Markus 11:20—13:37 “vroeg in die môre” vyeboom verdroog

Matteus 21:18—26:13 “vroeg in die môre terug... oor twee dae gekruisig... in skaapstal oornag”

Lukas 21:5-38 gelykenisse; “uitgegaan en vernag”

Johannes 12:27-36 “weggegaan en Hom verberg”

Laaste Week: Woensdag Abib 13 was 2 dae voor (Vrydag) Abib 15

Markus 14:1-11 “oor twee dae fees”

Matteus 26:14-16* vyeboom vervloek én verdroog

Lukas 22:1-6 “fees was naby” Judas smee verraad

Johannes 12:37-50 dan 13:1 toe “sy uur gekom het”

Laaste Week: Donderdag Abib 14 was 1 dag “voor” (Vrydag) Abib 15

2Kronieke 35:4,6,10,14 “pasga voorberei… slag”

Markus 14:12 “wanneer hulle altyd die pasga geslag het”

Matteus 26:17 “die eerste dag wat suurdeeg verwyder was”

Lukas 22:7 “wanneer hulle die pasga moes geslag het”

Johannes 13:1 “Vóór die Fees”

= Johannes 19:14 “Die Voorbereiding van die Pasga”

= Johannes 16:32 “julle sal almal verstrooi word”

= Eksodus 12:15a “wanneer hulle suurdeeg verwyder het”

= Levitikus 23:22,10 “wanneer julle hoeke oes en eerstelingsgerf bring”[*]

= Johannes 12:32,34; 8:28 “die Seun van die Mens moet verhoog word”

= Markus 14:2 Matteus 26:5 “nié op die Fees nie”


Laaste Week: Vrydag : “Feesdag-sabbat van Pasga”was “Abib 15” (Vrydag)

Eksodus 12:15,17,18,42,51— “
 

Gerhard Ebersoehn

Active Member
Site Supporter
C) “Drie dae

Hoof eerste dag waarop hulle altyd die pasga moes slag

[Eksodus 12: 6,15a Levitikus 23:22,10b 2Kronieke 35]

Dag een nag en dag

Nag een : Voor die Feesdag

Johannes 13:1

Markus 14:12a

Lukas 22:7

Matteus 26:17a

Nag een: Dat ons mag voorberei

Markus 14:12b

Matteus 26:17b

Lukas 22:9

Nag een: Hy stuur twee

Markus 14:13-16

Lukas 22:8,10-13

Matteus 26:18,19

Nag een: Die Aand die Uur : kom Hy

Markus 14:17

Matteus 26:20

Lukas 22:14

Johannes 13:1b

Nag een: Een van julle gaan My verraai

Markus 14:18-21

Matthew 26:21-25

Johannes 13:18b-22

Lukas 22:21-23

Nag een : Brood en Wyn van Smarte

Markus 14:22-26

Matteus 26:26-30

Lukas 22:14b-20

Nag een: Wie die grootste wil wees

Lukas 22:24-28a

Nag een: Wie die Grootste is

Johannes 13:2-29

Nag een : Dit was nag : Uitgegaan[Eksodus 12:12,42]

Johannes 13:30,31

Markus 14:26

Matteus 26:30

Nag een : Die Uur Het Gekom

Johannes 17:1

Johannes 13:31b,32

Nag een: Volgelinge Versoek Jesus

Johannes 13:30,31,33-38

...Johannes 14 tot 17...

Lukas 22:27c-34

Markus 14:26-31

Matteus 26:30-35

Nag een: Verdriet Vergeet Jesus[Genesis 37:35; 42:38]

Markus 14:32-41a

Matteus 26:36-45

Johannes 18:1,2

Lukas 22:39-46

Nag een: Vertroueling Verraai Jesus : Wie die beurs dra bring die swaard

Lukas 22:35-38

Nag een: Soort soek soort

Johannes 18:3

Nag een : DIE UUR Het Gekom[middernag Eksodus12:29]

Markus 14:41b-42

Matteus 26:46

Nag een: EK IS Die Een[Eksodus 14:14]

Johannes 18:4-9


Nag een: Met ’n Soen Verraai

Lukas 22:47,48

Markus 14:43-45

Matteus 26:47-50a

Nag een: Die Swaard Verhoed Jesus nie

Lukas 22:49

Markus 14:46,47

Matteus 26:50b,51

Lukas 22:50,51

Johannes 18:10,11

Matteus 26:52-54

Nag een: Veins Versluier Jesus

Markus 14: 48,49

Lukas 22:52,53

Matteus 26:55,56a

Nag een: Vriende Verlaat Jesus [Genesis 37:28,31]

Matteus 26:56b

Markus 14:50-52

Nag een: Vyande vang Jesus

Johannes 18:12

Lukas 22:54a,55

Nag een: Weggevat na Annas

Johannes 18:13,14

Markus 14:53

Nag een: Voor Annas : Dapper volg van ver

Markus 14:54a

Lukas 22:54c

Matteus 26:58

Johannes 18:15,16a

Nag een : Hanekraai

Markus 14:70

Matteus 26:74

Lukas 22:58, 23:60

Lukas Jh18:27

Nag een: Voor Annas : Voorbarig verloën Jesus

Johannes 18:16b,c

Markus 14:66-72

Lukas 22:56-62

Matteus 26:69-75

Johannes 18:17,18; 18:25-27; 18:25-27

Nag een: Voor Annas : Vloerwol vertrap Jesus

Lukas 22:63-65

Nag een: Voor Annas : Die voordoener

Johannes 18:19-23

Nag een: Van Annas af na Kajafas en die hoofraad

Johannes 18:24

Markus 14:53

Matteus 26:57

Lukas 22:66

Nag een: Voor Kajafas en hoofraad : Valse getuies

Markus 14:55-59

Matteus 26:59-61

Nag een: Voor die hoofraad : Is u die Seun van God?

Lukas 22:66b-71

Markus 14:60-62

Matteus 26:62-64

Markus 14:63,64

Matteus 26:65.66

Nag een : Voor hoofraad : Venyn van voorbankers

Markus 14:65

Matteus 26:67,68

Nag een : Baie vroeg”: Voor die hoofraad : Weggevat vir Verhoor

Markus 15:1

Matteus 27:1,2

Johannes 18:28a,b

Lukas 23:1

Nag een: Verhoor voor die goewerneur

Klag: Is u koning?

Johannes 18:28c-32

Lukas 23:2,3

Markus 15:2a

Matteus 27:11b

Nag een: Jurisdiksie : Van Pilatus na Herodus

Lukas 23:4-12

Nag een: Verhoor : Hoofgetuie : Judas daag daar op

Mattheus 27:3-10

Nag een: Kruisverhoor : Is u koning?

Johannes 18:33-38

Markus 15:2

Mattheus 27:11

Nag een: Verhoor : Laat gésel

Johannes 19:1-12

Nag een: Verhoor : Ander beskuldigings

Markus 15:3

Mattheus 27:12

Markus 15:4,5

Matteus 27:13,14

Nag een: Verhoor : Uitspraak : Geen skuld

Lukas 23:13-16

Nag een: Vonnis : Wat moet ek met hom maak?

Volgens die fees[Levitikus 16:10]

Johannes 18:39,40

Markus 15:6-11

Lukas 23:17-21

Matteus 27:15-18

Nag een: Pilatus se vrou droom

Matteus 27:19-22

Oor watter kwaad?

Matteus 27:23

Markus 15:12-14

Lukas 23:22,23a

Matteus 27:24,25

Lukas 23:23b

Johannes 19:12c-15

Nag een: Vonnis gegee

Oorgelewer om gekruisig te word

Johannes 19:16a

Markus 15:15

Matteus 27:26

Lukas 23:24,25

Nag een: Eers meer onreg

Matteus 27:27-31a

Markus 15:16-20a

Dag een: Voorbereidingsdag van die Pasga [2Kronieke 35]

“Twaalf ure in die dag” Lydingsweg en Golgota

Dag een: Die sesde uur tot die derde uur” (6v.m. – 9v.m.)

Johannes 19:14

Dag een: Weggelei om gekruisig te word

Johannes 19:16b

Markus 15:20b

Matteus 27:31b

Johannes 19:17

Dag een: Simon van Sirene [Levitikus 23:22,10c]

Markus 15:21

Matteus 27:32

Lukas 23:26

Dag een: Baie volg

Lukas 23:27



Dag een: Opskrif geskryf

Lukas 23:38

Markus 15:26

Matteus 27:37

Johannes 19:19-22

Dag een: Dogters van Sion

Lukas 23:28-31

Dag een: Die derde uur tot die sesde uur (9vm.-12vm.)

Dag een: Aangekom by Golgota

Johannes 19:17

Markus 15:22

Matteus 27:33

Lukas 23:33a

Dag een: Almal sien

Lukas 23:35,48

Markus 15:40

Matteus 27:55,56

Dag een: Asyn om te drink

Markus 15:23

Matteus 27:34b

Dag een:die derde uur”: hulle het Hom gekruisig

Johannes 19: 17,18a

Markus15:24a,25

Lukas 23:33,34

Matteus 27:35a

Dag een: Saam met twee ander

Matteus 27:38

Johannes 19:18b

Markus 15:27,28

Lukas 23:32,33

Dag een: Hulle het sy klere verdeel

Lukas 23:34

Markus15:24

Johannes 19:23,24

Matteus 27:35

Dag een: Bewaak

Matteus 27:36

Dag een: Hulle het Hom gesmaad

Markus 15:29-32

Matteus 27:39-44

Lukas 23:35b-37

Lukas 23:39-43

Dag een: Jesus se moeder en Johannes

Johannes 19:25-27

Dag een: Die sesde uur tot die negende uur” : “Daar was duisternis

Markus 15:33b

Matteus 27:45

Lukas 23:44,45

Dag een: Tussen “die negende uur” en die ‘twaalde uur

Dag een: Die negende uur” : “Waarom het U my verlaat?

Markus 15:34,35

Matteus 27:46,47

Dag een: Ek het dors

Johannes 19:28

Dag een: Asyn op stok [Ps51:7 Lv14:52 Hb9]

Johannes 19:29,30a

Markus 15:36

Matteus 27:48,49

Dag een: Dit is volbring” : Ek gee my gees oor

Johannes 19:30b

Markus 15:37

Matteus 27:50

Lukas 23:46



Dag een: Aardbewing

Matteus 27:51b

Dag een: Grafte het oopgegaan

Matteus 27:52a

Dag een: Voorhangsel skeur [Hebreërs 10:20]

Markus 15:38

Matteus 27:51a

Lukas 23:45b

Dag een: Hoofman

Markus 15:39

Matteus 27:54

Lukas 23:47

Dag een: Daar was baie vroue

Markus 15:40,41

Matteus 27:55,56

Dag een: Almal het huistoe gegaan

Lukas 23:48,49
 

Gerhard Ebersoehn

Active Member
Site Supporter
Dag twee nag en dag: “dit het reeds aand geword” : “Daardie Dag was groot-dag-sabbat

: “was Die Voorbereiding wat die Voorsabbat is[2Kronieke 35]

Markus 15:42

Matteus 27:57

Johannes 19:31

Lukas 23:50,54

Dag twee nag en dag : Jesus Eervol Begrawe : julle sabbat van aand tot aand

Levitikus 23:32

Dag twee nag en dag : Tussen Kruis en Klip : “Daardie Hele Dag” : ‘etsem-yom’ : “Beendag

Deuteronomium 21:23

Joshua 10:27


Nag twee: Die Jode, se plan : ”aangesien dit reeds aand was en Voorbereidingsdag begin het

Genesis 50:25,26; 45:5,7

Johannes 19:31[*]-37

Nag twee: “Die Nag waarin Jesus verraai was” : “Josef van Arimatea gaan na Pilatus

[Gn48:29,30; 45:1,2; 50:4-6 Rgt19:13 Gn46:28-31]

1Korintiërs 11:23b

Markus 15:42

Matteus 27:57

Lukas 23:50,52

Nag twee: Josef ontferm hom oor sy Broer

Johannes 19:38

Markus 15:43

Lukas 23:50

Matteus 27:57, 58a

Nag twee: Josef weerstaan die Farao Pilatus, dwarsboom die Jode se planne, en slaag in God se

Voorneme om die liggaam van Jesus “volgens Etiek te begrawe [Eks8 – 11; 13:19]

Markus 15:44,45

Johannes 19:38f

Matteus 27:58b

Johannes 19:38g

Markus 15:46a [Genesis 37:3c]

Lukas 23:53

Matteus 27:59

Nag twee : By die Eerste Nag (van ongesuurde brood) : [Eks12:15, 18c-10,41,42 Lv23:6]

Josef en Nikodemus Bring Jesus Uit

Johannes 19:39,40





Dag twee: Dag : Prosessie na graf

Lukas 23:55

Dag twee: In die graf neergelê [Gn33:18,19; 50; 32:22]

Markus 15:46d

Matteus 27:60a

Lukas 23:53c

Johannes 19:41,42

Dag twee: Graf toegemaak

Markus 15:46e

Matteus 27:60b

Matteus 27:60d

Dag twee: Getuies het die begrafnis gesien

Matteus 27:61

Markus 15:47

Dag twee : “Teruggegaan

Johannes 19:42

Lukas 23:54

Dag twee: “Daardie Hele Dag was” : “Daardie Hele Dag was groot-dag-sabbat

Lukas 23:54,56b

Johannes 19:31
 

Gerhard Ebersoehn

Active Member
Site Supporter
Dag drie, nag en dag : “Sabbat

Nag drie:

Luke 23:56c

Dag drie, dag: “Die oggend wat ná die Voorbereiding is” : “Graf verseël vir die derde dag

Matteus 28:5a, 27:62-66

Dag drie: Die engel van die Here en die OPSTANDING

Matteus 28:1-4

Dag drie: “Baie heiliges

Matteus 27:52b

Matteus 28:5a

Dag drie: “Lydingsfees van Jawe”-“Opstandingsfees

Efesiërs 1:18-23

Kolosensiërs 2:12-19



Op die Eerste Dag van die week

Markus 16:1 Na sononder

“koop speserye toe die Sabbat verby was”

Johannes 20:1,2 Oopgemaakte graf

Pas die Eerste Dag van die week in sien sy die weggegooide klip”

Johannes 20:3-10

Petrus en Johannes gaan kyk

Lukas 24:1-10

“Oggend net na middernag ... vind nie die liggaam nie”

Lukas 24:19...29

Oorvertel:

Lukas 24:12

Petrus gaan wéér kyk

Markus 16:2-8

“Baie vroeg op die Eerste Dag ... gaan vroue wéér kyk”

Johannes 20:11-17 Markus 16:9

“verskyn vroeg verrese eerste aan Maria”

Johannes 20:18 Markus 16:10

Maria gaan vertel

Matteus 28:9-11

“ontmoet vroue”

Maria Magdalena was dus nie by nie, toe die ander vroue saam met Johanna en Maria van Jakobus weer na die graf gegaan het waar...

Matteus 28:5

“…die engel (Op die Eerste Dag van die week) aan die vroue verduidelik het: Hy was [gister, “op die Sabbat”,] opgewek” en het “voor julle uit na Galilea gegaan”—dit is: die “UITTOG VAN JAWE” VOLTOOI.

Engele vertel “op die Eerste Dag van die week”

Lukas 24:6,7

Markus 16:6,7

Matteus 28:6,7
 

Walter

Well-Known Member
Site Supporter
No one has a CLUE what any of this means. Maybe you can explain what relevance any of this is to anyone on the board? Knowing you obsessed with Sabbath worship, I suspect it is an attempt to establish that Jesus resurrection was not on Sunday. Am I right???
 

Gerhard Ebersoehn

Active Member
Site Supporter
No one has a CLUE what any of this means. Maybe you can explain what relevance any of this is to anyone on the board? Knowing you obsessed with Sabbath worship, I suspect it is an attempt to establish that Jesus resurrection was not on Sunday. Am I right???
I am glad you have noticed. That was all at this stage, I wanted.

I have finished the triple interlinear. And am busy obtaining an international standard library number for it ---hopefully to be concluded tomorrow, DV

Now I must extract from it, an English - Greek only copy for the English. Then you might be enabled to understand what it is all about. It thus far has been established whose idea such chronological historical synopsis of the Gospels is ... mine. That has been my main aim up until now.

So kindly wait for the shortened and simplified version, before you allow your obsessiveness with the Sabbath to go wild.
 
Top